Voortrekkers Namibië
E-pos: whkvoortrekkers@gmail.com      Sel: +264812498466
TuisbladWie is ons?NuusbladFotobladWaar is ons?

Gesonde ontspanning vir kinders in groepsverband. Voorsien avontuur in die natuur. Lei kinders op ‘n praktiese manier om:

  • selfversorgend te wees,
  • ‘n goeie selfbeeld te ontwikkel,
  • geestelik paraat te wees en
  • leiers in die samelewing te wees.​

Ons vier ons 80ste verjaardag!

Die reëlings vir die voorbereiding vir die feesvieringe (Monument oprig by Eros) sal binnekort bekend gemaak word.
Die Voortrekkers, jou kind se toekoms!